20 Januarie 2018  -  Vries van die wêreld ekonomie.

Hierdie inhoud van die video is verhewe ver bo my denkvermoë en ek plaas dit vir eie diskresie!!

https://pro.agorafinancial.com/AWN_icenine_0117/LAWNT225/?h=true

Write comment (0 Comments)

Hieronder is die bekendstelling van Afrika se eie domein. Ons kan net geduldig wag en waarneem hoe die waarhede van Die Skrif voor ons ontvou. Stadig maar seker beweeg die tien unies in die posisie om mag te verkry - Opn_17:12  En die tien horings wat jy gesien het, is tien konings wat nog geen koningskap ontvang het nie, maar hulle ontvang mag soos konings een uur lank saam met die dier. Sien - https://www.eindtyd.org/index.php/die-tien-unies

.AFRICA     -      https://www.domains.co.za/domain/africa

Start Date: 4 July 2017 00h00 CAT  - One Domain for the entire continent.

The benefits of  a .africa domain name include showcasing the brand and it’s commitment to the African continent, establishing a home for Africa-specific products and services, expanding the brand’s regional influence and acquiring valuable online real-estate in a fast-growing and high-potential market.

Bekendstelling van Afrika domein.png

Write comment (0 Comments)

Kontant hantering word belemmer - Val alles toevallig in plek? Handel in 'n kontantvrye ekonomie, stel ons bloot aan die dier!!

Central Bank of Nigeria introduces policy with new charges on cash deposits and withdrawals

Details

Written by Anita Fatunji | Ecofin Agency

Published: February 25, 2017 2:02 PM

(Ecofin Agency) - Nigerians will be charged higher fees for deposits and withdrawals exceeding N500, 000 and N3 million, for individuals and corporate customers respectively. This falls in line with a new policy adopted by the Central Bank of Nigeria.

Under the new policy which has been approved by the Bankers’ Committee of the CBN in Abuja on Thursday, individual customers who deposit or withdraw below N500, 000 will pay no charges. However, for deposits between N500, 000 and N1million, a 1.5% charge will be incurred against 2% for withdrawal of the same sum.

Equally, all corporate customers are not required to pay any charges for deposits or withdrawals below N3million but deposits between N3million and N10million would attract a charge of 2% compared to the 5% charge on withdrawals. Deposits between N10 million and N40million would attract 3% charge, while withdrawals will be charged 7.5%.

The policy highlights that above N40 million, deposits and withdrawals by corporate organizations will attract 5% and 10% charges respectively. According to the Director, Banking & Payments System Department of CBN, Dipo Fatokun, who disclosed these details, the policy will take effect from April 1, 2017, in Lagos and Abuja states where the cashless policy was already effective. He added that from May 1 to October 1, 2017, the measure will extend to the remaining states of the federation.

CBN said income gotten from the processing fees charged would be shared between the CBN and the banks on a 40%-60% basis.

Write comment (0 Comments)

Dit staan geskryf in Daniël  12:4 - En jy, Daniël, hou die woorde geheim en verseël die boek tot die tyd van die einde toe; baie sal dit deursoek, en die kennis sal vermeerder. Wat beteken dit alles?  Dit is egter duidelik wat ons moet doen. Ons moet die boek deursoek sodat ons kennis kan vermeerder. Dit is opvallend dat die boek verseël is tot die tyd van die einde toe. Dit is dus duidelik dat ons ‘n tydperk sal ingaan dat gebeure rondom ons sal bydra tot die vermeerdering in kennis. Soos baie sê, sien is glo! Dit is presies hoe ons kennis gaan vermeerder, of inderwaarheid eerder deur die waarneming van die gebeure rondom ons wat vooruit in die Skrif vir ons aangedui is.

Wat baie belangrik is, is dat sou ons tans gebeure rondom ons waarneem wat lank gelede vir ons gesê is dat dit sal gebeur, beteken dit inderdaad dat die tyd van die einde baie naby is, of dat ons reeds in die tyd van die einde is. Op die webblad is daar reeds uitgespel dat ons in die tydperk van die voete is soos deur die tydperke aangedui  deur die beeld waarvan Nebukadneser gedroom het in Daniël 2. Gebeure wat nog moet plaasvind wat defnitief sal aandui dat ons in die tydperk van die einde is, is dat kontant uit die ekonomie onttrek moet word. Waar in Die Skrif word dit aangedui Opb 13:17 – Sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het. Deur hierdie vers logies te benader, is dit duidelik dat kontant onttrek sal moet word. Solank kontant beskikbaar is, kan geen stelsel verhoed dat mens kan koop of verkoop nie.

Die koop- en verkoopaksie, soos aangedui in Opn 13:17, word slegs moontlik gemaak deur die verkryging van die merk van die dier. Dit beteken dat daar ‘n stelsel afgedwing sal moet word, wat mense  in staat gaan stel om te kan koop en verkoop en ook deur die stelsel gemonitor en beheer kan word. Die ontwikkeling van die mikroskyfie is tans die enigste stelsel waar dit nodig is dat dit soos ‘n merk onder ‘n mens se vel ingeplant moet word, wat totale beheer van die ekonomie sal oorneem. Die oomblik as kontant uit sirkulasie verwyder word, sal die geldstelsel beheer kan word deur die gebruik van die mikroskyfie as betaalstelsel.

Wat is tans besig om te gebeur? Die Riksbank in Swede was die eerste bank wat gedurende  die 1600’s banknote uitgereik het. Die bank is tans die eerste bank wat in die proses is om virtuele geld in gebruik te neem.  Dit kom daarop neer dat kontant uitgefaseer word. So ook is die bank van Engeland besig met dieselfde proses. Dit is veelseggend dat virtuele geld ‘n gebruiksartikel is wat deur die mikroskyfie as betaalstelsel beheer kan word. Ons kan slegs waarneem en observeer of kontant deur die prosesse uitgefaseer gaan word. Sou dit wel plaasvind, sal dit ‘n baie sterk aanduiding wees van hoe naby die einde van tyd is.

Die Eerste Nasionale Bank is reeds besig om in takke van hulle duimafdrukskandeerders te installeer. Dit sal binnekort die kaartstelsel vervang. Capitec Bank gebruik die tegnologie al ‘n geruime tyd. Wanneer gaan daar begin word om duime af te sny, om met bedrog voort te kan gaan? Banke is ook besig met ‘n gefokusde afleggingsprogram, wat beteken dat al hoe meer mense sonder werk gaan wees. Dit is die proses wat genoodsaak word om die uitfasering van banke wat gaan volg, moontlik te maak.

Nog ‘n proses wat tans debatteer word, met die verwagting dat dit in die wet omvorm gaan word, is die voornemende wet op haatspraak. Die omskrywing van haatspraak wat die owerhede in die wet wil vasvang, is so wyd dat feitlik enige neerhalende woord as haatspraak beskryf kan word. Ons weet hoe sterk die uitsprake in Die Skrif is, oor homoseksualiteit. Indien dievoornemende haatspraakwet in die huidige vorm aanvaar word, sal daar geensins na homoseksualiteit verwys kan word op ‘n negatiewe wyse nie. Dit sal mens ‘n groot boete, of selfs tronkstraf op die hals haal.

Wat is egter in der waarheid besig is om te gebeur? Die gesag van Die Skrif, of meer presies, die Woord van God, sal ondergeskik gestel word, aan die haatspraakwet. Ons sal binnekort ingelig word oor wat die wet op haatspraak behels. Indien dit in die huidige formaat aanvaar word, kan dit nie anders beskou word as dat Daniel 12:11 besig is om in openbaring te kom nie:Dan 12:11  En van die tyd af dat die voortdurende offer afgeskaf en die ontsettende gruwel opgerig word, sal duisend twee honderd en negentig dae verloop. Die haatspraakwet kan die voorloper wees van die oprigting van die ontsettende gruwel. Wat kan erger wees as om God se Woord te vervang en ondergeskik te maak aan ‘n menslike wet? Is dit nie ‘n ontsettende gruwel nie? Daar gaan teen God se Woord gediskrimineer kan word, en waar laat dit ons wat God se Woord wil uitleef? Wat gebeur as jy vir iemand sê hy is ‘n sondaar, sou hy teenstrydig met God se Woord optree? Gaan jy beboet word, of in die tronk beland? Indien ons nou in die tye ingaan soos in Daniël 12:11 aangedui word, dan is ons baie naby aan die tyd van die einde, baie nader as wat deur die meeste voorsien word.

Write comment (0 Comments)

So in Die Bybel beskryf.

Die Woord van God is so betroubaar en presies. As dit nie was dat daar in ons Hemelse Vader se Woord gewaarsku word en vooruit vir ons gesê is dat daar een gesindheid gaan kom nie, georkestreer deur tien konings, en dat almal wat nie die merk van die dier kry nie, verwonderd agter hom gaan aangaan nie, dan sou die pogings van die wêreld om eengesindheid en vrede te probeer bewerkstellig, baie edel gewees het.

Niemand kan gebeure vooruit bepaal nie, net ons Hemelse Vader. Ons moet onsself op hoogte hou, en al hoe ons dit kan doen is om onsself op hoogte te hou van wêreldgebeure rondom ons, op te let, en die gebeure meet aan die Woord van God.

Hieronder is artikels wat bewyse lewer, van die grootse pogings wat aangewend word om een gesindheid wêreldwys te bewerkstellig. Sien wie is almal betrokke!!

 World Council of Churches 

A worldwide fellowship of churches seeking unity, a common

witness and Christian service

https://www.oikoumene.org/en/press-centre/news/extremism-dialogue-and-peace-are-focus-of-christian-muslim-joint-communique

https://www.oikoumene.org/en/press-centre/news/religious-leaders-of-many-faiths-talk-peace-in-assisi

https://www.oikoumene.org/en/press-centre/news/at-the-201cmoral-imperative201d-table-ecumenical-organizations-help-hone-priorities

Write comment (0 Comments)

Die Implementering van die Mikroskyfie vorder fluks.

Once construction is completed, Denmark's New University Hospital (DNU) is expected to be the largest facility of its kind throughout Northern Europe, with a capacity for treating approximately 100,000 inpatient visitors annually and another 900,000 as outpatients. DNU will include an automated system to ensure that it can manage the mammoth amount of assets and individuals moving around its facility. About one-fourth of the construction work is now finished, with the entire facility anticipated be in operation in 2019. The RFID deployment is currently in its first phase.

DNU's management forecasts that tracking people and assets around the mega hospital will be a monumental task for numerous departments. By attaching passive ultrahigh-frequency (UHF) RFID tags to equipment and then having patients and personnel wear similar tags, DNU officials expect that task will be simplified. DNU commenced its RFID installation in September 2013. Once the deployment is finished three years from now, it will include a total of 350,000 tagged assets and individuals (including 9,500 employees), the tags of which will be interrogated by 2,500 Zebra Technologies FX7500 fixed readers, each with one to three Zebra AN480 RFID antennas. This, the hospital reports, will be the world's largest RFID tracking installation of its kind.

 The New University Hospital, which will serve as an expansion of the existing Aarhus University Hospital (AUH), will include four hospitals connected under a single roof, with 250,000 square meters (2.7 million square feet) of new space and 160,000 square meters (1.7 million square feet) of existing buildings (including the Danish Center for Particle Therapy) integrated into it. Altogether, it will consist of 1.2 million square meters (12.9 million square feet) of campus, with 700 parking spaces and two rooftop helipads.

If the RFID solution, which is being provided by Lyngsoe Systems, works as planned, the hospital expects the technology to reduce the amount of time that employees spend searching for assets, patients and other personnel. The system will also provide automatic alerts for equipment maintenance, repair and replacement, as well as for room cleaning. If a patient's location indicates that his or her safety is at risk, an alert can be issued as well. The RFID system will be used to optimize workflows by analyzing where delays occur, and is expected to reduce the amount of waste by making it easier to locate required items, rather than permanently losing and reordering items.

While the construction is underway, the existing 45-building Aarhus University Hospital facility is still in operation, and new sections of DNU are coming online as they are completed. To date, the logistics department, central warehouse and new walkways throughout the original hospital are in operation, with RFID readers in place, tracking the movements of tagged objects. The new Emergency Care Unit will open next year, together with surgical departments supporting that unit. RFID readers will be installed in those departments as well. Once finished, DNU will comprise more than 100 buildings.

Installation of the RFID system has been completed in DNU's receiving area for equipment and supplies, and in its internal distribution center, its major transport corridors, and selected patient wards and surgical areas. Tagged equipment includes nearly 1,000 beds, 74 trolleys (wheeled carts), 94 pieces of medical equipment and 7,000 hospital garments, as well as mobile phones, laptops, paintings, sculptures and other assets.

The goal of the first part of the RFID installation, according to Henrik Stilling, DNU's IT architect, is to determine the feasibility of installing RFID on a large scale. In the meantime, the system is tracking tagged goods as they are moved through the areas of the facility in which RFID infrastructure is already installed. DNU has installed screens around the facility that staff members can use to learn the location of equipment. In the future, it will also be able to display the status of patients, based on location data. In addition, some employees are wearing RFID tags so that they can be easily located, or assigned to a procedure if management determines—by viewing the RFID data—that there is a need for another worker in a surgical room or patient ward.

The research and development of the RFID system for the DNU expansion included observing an RFID pilot at sister facility Horsens Hospital, which has served as a test bed for new technology. Horsens is using RFID only to track personnel in its emergency-care unit, via a combination of passive and active UHF tags.

Write comment (0 Comments)

Die ontwikkeling van die mikroskyfie is ver gevorderd. Die produk gaan onontbeerlik raak op alle vlakke van die samelewing. Sien verder:-

Awards Finalists Highlight the Maturation of RFID

The scope and complexity of many deployments show that RFID can play a role in mission-critical applications.
By Mark Roberti
 
4 Google +10 5
Mar 14, 2016

This week, RFID Journal unveiled the finalists for the 2016 RFID Journal Awards, which highlight some of the best radio frequency identification deployments across several categories (see Finalists Unveiled for 10th Annual RFID Journal Awards). We also asked judges to select 10 of the best new products that will be exhibited at this year's RFID Journal LIVE! conference and exhibition, which will take place at the Orange County Convention Center, in Orlando, Fla., on May 3-5. The finalists show just how far RFID has come during the past five years.

Many of the deployments selected are large in scope. I will just highlight the three finalists for the Best Implementation Award.

Decathlon, a French sporting-goods retailer, is RFID-tagging 90 percent of the items it sells, and has deployed the technology at every one of its 43 distribution centers and 1,030 stores to improve on-shelf availability and reduce shrinkage (see Decathlon Sees Sales Rise and Shrinkage Drop, Aided by RFID). We've come a long way from tracking pallets and cases. (Decathlon will discuss its use of RFID at LIVE!)

Delta Air Lines has been using RFID to streamline aircraft maintenance and reduce the amount of time required to ensure that every seat on every airplane has an oxygen canister, and that none have reached their expiration dates (see RFID Reduces Oxygen-Generator Waste for Delta Air Lines). Delta has reduced the amount of time it takes to check expiration dates on oxygen generators on a 757 from approximately 8 man-hours down to only 45 seconds (no, that is not a typo). Delta's award submission states: "RFID is now one of five corporate priorities at Delta— not just a maintenance priority." (Delta's Rick Lewis will also deliver a keynote address at the event.)

Shimane University Hospital, in Japan, adopted RFID to reduce the cost of managing 20,000 surgical instruments (see Shimane University Hospital Tags Surgical Tools, Cuts Costs). After completing the construction of a new building, administrators decided to implement a comprehensive surgical instrument tracking solution. The system reduced the amount of time required to prepare instruments for an operation from 150 minutes down to 50. With 6,000 cases a year, the hospital is saving 10,000 man-hours of labor—and because the system no longer requires expertise to prepare the instruments (the software indicates what is needed and checks that it is on the RFID-enabled cart), Shimane outsourced the task to a contractor, further reducing costs. In addition, the hospital decreased the required inventory of instruments by 10 percent. (An executive from the hospital has been invited to speak at LIVE!)

The finalists in the other categories are equally impressive, and you can learn about their projects at RFID Journal LIVE! There are two other things I would like to point out about the Best Implementation Award finalists. First, they are from three different continents—North America, Europe and Asia—indicating that RFID adoption is clearly global. And they are from three different industries: retail, aviation and health care.

RFID has matured to the point at which businesses are using the technology to achieve unprecedented efficiencies across their entire operations. It has expanded to every corner of the globe and to every industry. The success of these projects should give other companies the confidence to adopt RFID to achieve similar benefits.

Mark Roberti is the founder and editor of RFID Journal. If you would like to comment on this article, click on the link below. To read more of Mark's opinions, visit the RFID Journal Blog, the Editor's Note archive or RFID Connect.

Write comment (0 Comments)

Eengesindheid

Die inligting hieronder is net verdere bevestiging van Openbaring 17:13 dat eengesindheid ten alle koste behaal sal word, regoor die wêreld. Afrika is besig om hul grense oop te maak vir ‘n “ Together as one Africa” , net soos wat ander wêreld- dele ook huidig besig is met hul strewe na eengesindheid. Huidig kan ons maar net dophou hoe die waarheid in Die Skrif, voor ons oë besig is om te  realiseer. Die vraag is net – Wat maak ons met die inligting? Gaan ons oplet??

 

February 24, 2016 Trade & Industry The 1st Meeting of the Continental Free Trade Area Negotiating Forum (CFTA-NF) kicks off in Addis Ababa, Ethiopia - See more at: http://au.int/en/pressreleases/21051/1st-meeting-continental-free-trade-area-negotiating-forum-cfta-nf-kicks-addis#sthash.cKMGV2bs.dpuf

 

In her statement, the Commissioner for Trade and Industry, H.E. Mrs. Fatima Haram Acyl reminded participants how critical it is to deliver the CFTA by 2017.

At the same time, Commissioner Acyl also acknowledged that diversity is Africa’s strength, that’s why she urged the participants to work as a team in a spirit of tolerance. “With a collective spirit of “Together as one Africa”, where disagreements are tolerated and differences of opinion are encouraged, we can and will prevail. With your commitment, the establishment of an African Continental Free Trade Area (CFTA) can and will become a reality”, she concluded.

Write comment (0 Comments)

Aan Die Einde Van Die Dae

Indien daar enigsins getwyfel word of die woorde, aan die einde van die dae, net gebruikers-terminologie is, kan daar gerus na die volgende skrifte in Die Woord gekyk word. Die wat die Woord van ons Vader as die waarheid beskou, en nie net as woorde op papier nie, sal weet dat elke woord in Die Skrif bedoel word.

Deu 4:30  As jy in die nood is en al hierdie dinge aan die einde van die dae oor jou kom, sal jy na die HERE jou God terugkeer en na sy stem luister.

Deu 31:29  Want ek weet dat julle ná my dood gewis verderflik sal handel en sal afwyk van die weg wat ek julle beveel het, sodat die onheil julle aan die einde van die dae sal teëkom, omdat julle sal doen wat verkeerd is in die oë van die HERE om Hom deur die werk van julle hande te terg.

Jes 2:2  En aan die einde van die dae sal die berg van die huis van die HERE vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, en al die nasies sal daarheen toestroom.

Jer 23:20  Die toorn van die HERE sal nie afgewend word nie, totdat Hy uitgevoer en tot stand gebring het die raadslae van sy hart; aan die einde van die dae sal julle dit duidelik verstaan.

Jer 48:47  Maar aan die einde van die dae sal Ek die lot van Moab verander, spreek die HERE. Tot sover die oordeel van Moab.

Jer 49:39  Maar aan die einde van die dae sal Ek die lot van Elam verander, spreek die HERE.

Esg 12:23  Daarom, sê vir hulle: So spreek die Here HERE: Ek maak ‘n einde aan hierdie spreekwoord, sodat hulle dit nie meer as spreekwoord in Israel sal gebruik nie. Maar sê vir hulle: Die dae is naby, en die woord van elke gesig.

Esg 38:16  en jy sal optrek teen my volk Israel soos ‘n wolk om die land te oordek. Aan die einde van die dae sal dit wees—dan sal Ek jou teen my land laat aankom, sodat die nasies My kan ken as Ek My in jou, o Gog, voor hulle oë as die Heilige laat ken.

Dan 2:28  Maar daar is ‘n God in die hemel wat geheime openbaar, en Hy het koning Nebukadnésar bekend gemaak wat aan die einde van die dae sal gebeur. U droom en die gesigte van u hoof op u bed was dit:

Dan 2:44  Maar in die dae van dié konings sal die God van die hemel ‘n koninkryk verwek wat in ewigheid nie vernietig sal word nie, en die heerskappy daarvan sal aan geen ander volk oorgelaat word nie; dit sal al daardie koninkryke verbrysel en daar ‘n einde aan maak, maar self sal dit vir ewig bestaan—

Dan 10:14  Ek het dan gekom om jou inligting te gee oor wat jou volk aan die einde van die dae te beurt sal val, want die gesig sien nog op die verre toekoms.

Dan 12:13  En jy, gaan heen na die einde; en jy sal rus en weer opstaan tot jou bestemming aan die einde van die dae.

Mig 4:1  En aan die einde van die dae sal die berg van die huis van die HERE vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, en die volke sal daarheen toestroom.

2Pe 3:3  Dit moet julle veral weet, dat daar aan die einde van die dae spotters sal kom wat volgens hulle eie begeerlikhede wandel  

Write comment (1 Comment)

In Die Skrif kom die woorde – Een gesindheid net eenkeer voor.  Opn  17:13  Hulle het een gesindheid en sal hulle krag en mag oorgee aan die dier.

Wat is die impak van die woorde – een gesindheid? Die realiteit en die verkryging van – een gesindheid, betrek die hele wêreld in al sy fasette. Die hulle, waarna verwys word in Openbaring 17:13 is natuurlik die tien koning (tien regerings of unies) en hul taak is om die wêreld tot een gesindheid, te transformeer.

Dit klink moontlik onmoontlik? Maar wat gebeur hier rondom ons? Die Europese Unie het grotendeels een gesindheid bewerkstellig in hul domein. Die Afrika Unie is druk besig om dieselfde te doen. Wat verkondig die Afrika lied?  Let us all unite and celebrate together. Let us dedicate ourselves to rise together to defend our liberty and unity.  Let us all unite and sing together. Let us dedicate ourselves to fight together, for lasting peace and justice on earth. Let us all unite and toil together to give the best we have to Africa, the cradle of mankind and fount of culture, our pride and hope at break of dawn.

Ons weet nou al die lied moet in alle skole in Afrika op gereelde basis gesing word. Nog nader aan ons!! Die rëenboognasie - Word die volke as ‘n eenheid, (een gesindheid) in ons land, as die rëenboognasie beskou, of nie? Dit is so ferm georkestreer, dat dit wêreldwyd ‘n aanspreek norm geword het, om van Suid Afrika te praat as die rëenboognasie.

Gedurende Junie 2015 moes al die lande regoor die wêreld oorskakel na digitale sein stelsels, wat beteken dat alle televisie uitsendings digitaal sal wees. Almal op dieselfde dag? Word daar een gesindheid afgedwing? ..........

Write comment (0 Comments)

Wonder u oor die rede vir die onstaan en bohaai oor menseregte en die onteining van eiendom wat al hoe meer aktueel raak? Is u bewus van die Orde Van Malta? Let op wanneer daar ‘n Orde van Malta vergadering, of byeenkoms gehou word, waar die pous betrokke is, wie almal die kenteken logo011, van die Orde van Malta dra.
Hoekom is dit belangrik om te weet? Elkeen wat die kenteken dra is onderdanig aan die pous. Die meeste sal sekerlik redeneer dat daarmee nie veel fout is nie. Feitlik elke president van elke land, Suid Afrika inkluis, dra die kenteken in amptelike hoedanigheid waar die pous betrokke is. Maw die presidente is onderdanig aan die pous, want dit is bepalend om lid te kan wees van die orde.
Hierdie is soos die "Pandora's Box" vir my - Sien - http://en.wikipedia.org/wiki/Sovereign_Military_Order_of_Malta

http://vaticannewworldorder.blogspot.com/2012/07/knights-of-malta.html

http://vaticannewworldorder.blogspot.com/search?q=order+of+malta

Write comment (0 Comments)

Gesag oor die eeue heen, het aanleiding gegee tot menige verskille, bittere stryd, oorloë en het die dood van miljoene mense veroorsaak. Dit is duidelik dat die stryd oor gesag vorentoe, nog baie mense gaan verwar en tot baie se dood gaan lei.

Ons hoogste gesag is van ons Hemelse Vader, wat hierdie ontsettende belangrike opdrag aan ons die mens gegee het. Gen 2:3 - En God het die sewende dag geseën en dit geheilig, omdat Hy daarop gerus het van al sy werk wat God geskape het deur dit te maak.

Write comment (0 Comments)

Ons benadering tot die Bybel, afgesien van die feit dat ons siening is, dat elke woord wat in die Bybel (vroëer vertalings) voorkom die waarheid is, en dat wat daarin staan gebeur het en nog gaan gebeur, probeer ons ook om op ‘n logiese wyse die verloop van hedendaagse gebeure koppel, aan wat in die Bybel vir ons gesê word.

As hierdie in die Bybel vir ons gesê word (Opn 13:16 En hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe ‘n merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word; Opn 13:17 sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het.) dan gaan dit mos nog gebeur, en net die wat die merk het gaan kan koop en verkoop. Die vraag is, hoe gaan dit, of kan dit, moontlik gemaak word om bogenoemde in werking te stel?

Ons is almal bewus van Standard Bank se nuwe applikasie “SnapScan”. Hoe word dit geadverteer en waarop word gesinspeel?

Write comment (0 Comments)

Inligting vanaf God oor die eindtyd.

1. 11Th 5:2 want julle weet self baie goed dat die dag van die Here kom net soos ‘n dief in die nag.
2. 2Pe 3:10 Maar die dag van die Here sal kom soos ‘n dief in die nag, waarin die hemele met gedruis sal verbygaan en die elemente sal brand en vergaan, en die aarde en die werke wat daarop is, sal verbrand.
3. Mat 24:16 dan moet die wat in Judéa is, na die berge vlug;

Write comment (0 Comments)

Aan watter volk wil ons behoort:

Het die tyd nie aangebreek dat ons ophou konsentreer op herkoms, taal, kultuur en volksgroepe nie. Is daar nog tyd oor, om regtig passievol, hieraan tyd te spandeer?

Wat sê God vir ons? Jer 30:22 En julle sal vir My ‘n volk wees, en Ek sal vir julle ‘n God wees.

Wie wil nie eerder deel van daardie volk wees nie? Vra maar self die vraag - Wat is die vooruitsigte in Suid Afrika dat die blanke Afrikaner/Boer die voorreg gaan verkry om weer as ‘n volk te heers in die land? Die antwoord word verskaf, en aan die volk van God word dit meegedeel, wanneer dit verstaan sal word.

Jer 30:24 Die toorngloed van die HERE sal nie afgewend word nie, totdat Hy uitgevoer en tot stand gebring het die raadslae van sy hart; aan die einde van die dae sal julle dit verstaan.

Dit gaan gepaard met ‘n waarskuwing wat onrustigheid in die gemoed behoort te bring.

Jer 30:23 Kyk, ‘n storm van die HERE, grimmigheid het uitgegaan, ‘n dwarrelstorm! Op die hoof van die goddelose mense breek dit los.

Write comment (0 Comments)

Dit mag dalk voorkom asof ek paranoies is, maar teveel dinge gebeur en ontwikkelings vind plaas, wat vir my aandui dat dit wat in die Bybel vir ons gesê word, deur dié ontwikkelings moontlik gemaak kan word. Neem bv, daar staan geskryf mense gaan ‘n merk op die hand of op die voorkop neem. Dit is moontlik dat die merk verteenwoordigend kan wees in die vorm van ‘n mikroskyfie.

Apple vervaardig nou ‘n horlosie waarin ‘n mikroskyfie voorkom, en die skyfie gaan ‘n baie belangrike rol speel, soos bv om betalings met die, let wel, horlosie te kan doen. Die vraag is nou en dit is wat my laat wonder, hoe naby is so ‘n horlosie aan jou hand en hoe vinnig gaan mens gewoond raak daaraan om hierdie horlosie oor ‘n skandeerder te laat gly (logies volg jou hand die aksie) om ‘n betaling te kan doen?

As ons mensdom nou mooi gewoond is daaraan om jou hand oor ‘n skandeer te laat gaan om betalings te maak, met ‘n mikroskyfie doelgemaak vir jou maw. jou eie mikroskyfie-, reeds binne in die horlosie, waaraan mens ook dan al gewoond sal wees, wat is die volgende logiese stap om hierdie wonderlike mikroskyfie, wat jou lewe heelwat vergemaklik het dmv die horlosie as middel tot die doel, nog verder te vergemaklik?

Is dit nie logies dat net soos wat ‘n selfoon sy tekortkominge het, sal ‘n horlosie derglike tekortkominge inhou. Net soos wat ‘n selfoon gesteel kan word, of sy battery pap word, is dit dieselfde met ‘n horlosie. Is die logiese gevolg nie dat die mikroskyfie in jou hand ingeplant word, die hand wat alreeds so gewoond is om oor ‘n skandeerder geswaai te word, om so die probleme van die selfoon en horlosie suksesvol te oorbrug nie?

Is dit verregaande en onmoontlik dat so ‘n situasie kan ontstaan? Sou dit gebeur, dan is die Bybel weereens korrek!!

Toets en vereenselwig u self. Sien die inligting hieronder, op Apple se webblad -

A new look at timekeeping.

We all share the same hours, minutes, and seconds. But what happens during that time is different for everyone. So Apple Watch doesn’t just keep accurate time. It allows you to see time in the ways that are most meaningful — and useful — to you.

An entire computer architecture on a single chip.

Massive constraints have a way of inspiring interesting, creative solutions. A prime example is the custom-designed chip at the heart of Apple Watch. No traditional computer architecture could fit within such a confined space. So we found a way to integrate many subsystems into one remarkably compact module, which is then completely encapsulated in resin to protect the electronics from the elements, impact, and wear. Configuring an entire computer system on a single chip is an industry first and represents a singular feat of engineering and miniaturization.

https://www.apple.com/watch/features/


A fast, easy, secure way to pay.

Passbook on Apple Watch not only keeps your tickets, boarding passes, and loyalty cards together in one instantly accessible place, it also lets you securely use your credit and debit cards. It’s secure because your actual card numbers are never shared with merchants or transmitted with payment. Instead, Apple Watch creates a Device Account Number for each card. When you make a purchase, this number is used to process your payment, along with a transaction-specific dynamic security code. To pay with Apple Watch, just double-click the button next to the Digital Crown and hold your wrist up to the contactless reader. You’ll hear and feel a confirmation from Apple Watch once your payment information is sent.

Your wallet. Without the wallet.

Apple Pay is a more convenient, secure way to pay using just your Apple Watch. Now you can buy coffee, groceries, and more right from your wrist. With a simple setup, you can use your credit and debit cards at hundreds of thousands of U.S. locations, with more to come.

Write comment (0 Comments)

Om die mikroskyfie lewensvatbaar te kan maak as ‘n betalingsmetode, is dit nodig dat kontant van die toneel verdwyn!! Is dit moontlik? Sien onder.

The Apple Watch will likely prompt millions of consumers to stop digging into their pockets for their cell phone and possibly ditch their wallets. Many economists are arguing that governments should consider doing something similar.

The movement for a cashless society has been gaining momentum over the past decade or so, but now it is technologically possible. Still, getting a country of 315 million people to throw away their pennies and dollars and instead embrace digital wallets would require political will and public education on a mass scale. That makes going digital unlikely in the short term in the U.S.

See also: Beyond the Reality Distortion Field: A Sober Look at Apple Pay

Too bad since there are some very good reasons to dump greenbacks and coin. Here are five:

1. It would be more efficient

As The Economist recently noted, consumers spend six hours a year looking for an ATM. The Transportation Safety Authority also reported that consumers left $531,395.22 behind in change in airport checkpoints.

2. It would help foil crime

Criminals love cash because it's very hard to trace. Eliminating this option would prompt all transactions to be recorded. It would also prevent bank robberies. As the F.B.I. points out, even in this high tech age, bank robberies accounted for $30 million in theft in 2011, a figure that doesn't include insurance fees or the 100 deaths or injuries that were related to those robberies that year. It might also put a dent in tax evasion, which has costs governments across the world as much as $3.1 trillion annually, according to one estimate.

(Of course, Silk Road showed that you can commit crimes with digital currency as well.)

3. It would be cheaper

In 2012, it costs double the price of a penny and a nickel, respectively, to produce each. It would be cheaper to shut down the U.S. mints and produce nothing.

4. It would allow for a negative interest rate

As The Economist explains, with physical cash, there can never be negative interest rates because consumers can always withdraw money and keep it under their mattresses. Below-zero interest rates could conceivably draw investment and boost the economy.

5. Paper money is filthy

No seriously. The stuff is teeming with bacteria related to pneumonia, food poisoning, gastric ulcers and staph infections, according to a recent study by NYU's Center for Genomics and Systems Biology.

Write comment (0 Comments)

Die boek Daniël word deur baie beskou as simbolies, of dat die tye aangedui reeds plaasgevind het. Kyk gerus self, daar is heelwat studies gedoen en stukke en boeke oor Daniël geskryf.
Dit wat egter in Daniël geskryf staan, weerspreek egter al bogenoemde sienings.

Bv. Dan 2:44 - Maar in die dae van dié konings sal die God van die hemel ‘n koninkryk verwek wat in ewigheid nie vernietig sal word nie, en die heerskappy daarvan sal aan geen ander volk oorgelaat word nie; dit sal al daardie koninkryke verbrysel en daar ‘n einde aan maak, maar self sal dit vir ewig bestaan—
Dit het nog nie plaasgevind nie, dit moet nog gebeur. Die konings waarna verwys word, is die konings wat aan bewind gaan wees in die tydperk van die tone!!

Dan 2:42 - En dat die tone van die voete deels van yster en deels van klei is—’n gedeelte van die koninkryk sal hard en ‘n gedeelte sal bros wees.
Hier word verwys na dié konings, in die koningkryk van die tyd van die tone waarna Dan 2:44 -verwys. Dan moet in gedagte gehou word dat twee voete gewoonlik tien tone het, maw daar gaan tien konings wees in die tyd van die tone.
Wanneer is die tydperk van die tone? Dan 2:43 - Dat u die yster gemeng met kleigrond gesien het—hulle sal deur menslike gemeenskap onder mekaar vermeng raak, maar hulle sal nie aanmekaar vasklewe nie, net soos yster nie met klei meng nie. Dit gebeur nou, hier in ons land, en die proses is reeds ver gevorder.

Die volke in ons land is reeds deur menslike gemeenskap vermeng – die rëenboognasie bestaan. Onbetwisbaar!! Die volke in ons land meng nie, net soos yster en klei. So geskied dit ook met die unies wat huidig hul bestaan kry.

Write comment (0 Comments)

Kan daaroor nog getwyfel word dat die gewone man op straat, gemanipuleer word deur magte onbekend aan ons? Die skommeling in die olieprys, is tog ‘n duidelike bewys daarvan. Geen ekonoom wat ek die afgelope tyd op televisie hoor praat het, of van ‘n verhoog af hoor praat het, het enige gedagte gehad dat die olieprys sou daal in so ‘n kort tydperk, tot waar dit nou is. Die redelike of norm is, dat vraag en aanbod die prys bepaal, wat het van die leerstelling geword?

Wonder enigeen wat gaan aan? Ek het ‘n dreigement gehoor dat die olielande die prys van olie, oor die 200 Dollar per vat sal vat as.... As wat? Dan hoor ek dat volgens die MacD bepaling, dat die rand eintlik baie sterker is as wat vir ons voorgehou word. Vyftig persent sterker. Hoe word ons aan ons neuse rondgelei, en hoekom? Waarmee is ons eintlik besig? ‘n Gejaag na wind? Is dit nie die wyse waarop ekonomiëe nader aan ‘n eengeldstandaard gedwing kan word nie? Is die hoof oogmerk nie ‘n eenwêreldregering nie?

Dit is opvallend dat die Europese Unie en die Afrika Unie al hoe meer blootstelling verkry, en ek het vanoggend selfs gehoor die EU dring aan op sanksies teen Rusland nogal. Dring aan!! Dit is interressant. Dit is die heel eerste keer dat die EU openlik aangedring het op iets. Die eerste keer dat hul ‘n aangeleentheid hanteer, asof hul mag het. Ek is baie oortuig daarvan dat die tien tone uitgebeeld in die boek Daniël, die tien unies voorstel, en as die unies geluide begin maak asof hul oor mag beskik, dan moet ons onsself afvra, is dit nie lankal vir ons gesê nie, min of meer ongeveer 2600 jaar gelede nie. Kan ons nog aan God se Woord twyfel? Moet daar nie aan hierdie feite, meer aandag geskenk word nie, meer ondersoek word nie. Vra die vraag, as dit wat nou gebeur, 2600 jaar gelede vir ons gesê was, wat is daar 2600 gelede vir ons gesê, gaan gebeur in die nabye toekoms.

Let maar self op, en indien dit gebeur dat die unies al hoe meer prominent raak en meer en meer op die voorgrond tree, dan is my waarneming dat die volgende, wat lankal vir ons gesê is, voor die deur is:

Openb 17:12 En die tien horings wat jy gesien het, is tien konings wat nog geen koningskap ontvang het nie, maar hulle ontvang mag soos konings een uur lank saam met die dier.

Rev 17:13 Hulle het een gesindheid en sal hulle krag en mag oorgee aan die dier.

Dan 2:41 En dat die voete en die tone, soos u gesien het, deels van pottebakkersklei en deels van yster was—dit sal ‘n verdeelde koninkryk wees, en van die hardheid van die yster sal daarin wees, omdat u die yster met kleigrond gemeng gesien het.

Write comment (0 Comments)

Ter aansluiting by die gebeure op 5 Februarie 2015, dring die Afrika Unie net twee weke daarna daarop aan, inteendeel hul maak dit verpligtend, dat die Afrika- Unie lied, wat normaalweg as ‘n volkslied bekendstaan wanneer dit in ‘n land afgedwing word, in al die skole in Afrika geleer en gesing moet word. Ons kan dit dan seker maar ‘n unielied noem.

Mens moet die vraag vra, is die unies besig om mag te verkry? Dit blyk so te wees, want die een dring aan op iets, en die ander maak hul versoek verpligtend. Wat gebeur hier? Wie het hierdie mag aan die unies toegeken, en wanneer?

Neem asb. kennis wat in Openbaring 17:12 staan:-

Openb 17:12 En die tien horings wat jy gesien het, is tien konings wat nog geen koningskap ontvang het nie, maar hulle ontvang mag soos konings een uur lank saam met die dier.

Die unies begin spiere wys, en ons moet vra watter rol speel die dier hierin? Is dit nie logies dat die dier reeds betrokke is en in samewerking met die unies is, om homself so geposisioneer te kry, dat hy die mag kan oorneem wat deur die unies verkry word.

Rev 17:13 Hulle het een gesindheid en sal hulle krag en mag oorgee aan die dier.

Hoe lank kan dit nog duur, voordat die dier hierdie mag verkry vanaf die unies?

Write comment (0 Comments)

Wat is die regte rede vir die bou van die omstrede Nkandla woning, van die president. Maak die president nie maar net voorsiening soos enige ander president en invloedrykes regoor die wêreld, vir voorsienigheid waaroor hulle baie beter ingelig is as die meeste van ons.

Is dit moontlik dat diaboliese planne ook gesmee word om die gebeure rondom die Eintyd te kan trotseer? Wat ookal hul motivering is, ons Vader het geweet dat diesulke voorbereidings, gaan plaasvind. Staan daar nie in Sy Woord, presies dat wat nou gebeur, dat dit sal gebeur nie?

Rev_6:15 en die konings van die aarde en die grotes en die rykes en die owerstes oor duisend en die magtiges en al die slawe en al die vrymense het hulle weggesteek in die spelonke en in die rotse van die berge,

Rev 6:16 en vir die berge en die rotse gesê: Val op ons en verberg ons vir die aangesig van Hom wat op die troon sit, en vir die toorn van die Lam;

Rev 6:17 want die groot dag van sy toorn het gekom, en wie kan bestaan?

Is dit nie “awesome” om te kan weet dat mens al jou geloof en vertroue in Iemand se hande kan plaas, Iemand wat so almagtig is, wat alles vooruit weet, wat ook onderneem om die wat Hom kies, die ewige lewe te laat be-erwe, met die gemoedsrus en wete, dat dit wat Hy sê, doen Hy!!

Write comment (0 Comments)

Dit is absoluut bemoedigend om te kan ervaar, hoe waar die Woord van God is. Soos daar in (Openb. 17:13. Hulle het een gesindheid en sal hulle krag en mag oorgee aan die dier) – vir ons uitgewys word, beaam die woorde van die AU lied presies dit, sien onder. Die klem van die lied is een gesindheid, en waarop dring hul aan? Dat die lied, in al die skole in Afrika gesing moet word:

AU Anthem

Let us all unite and celebrate together
The victories won for our liberation
Let us dedicate ourselves to rise together
To defend our liberty and unity

O Sons and Daughters of Africa
Flesh of the Sun and Flesh of the Sky
Let us make Africa the Tree of Life

Let us all unite and sing together
To uphold the bonds that frame our destiny
Let us dedicate ourselves to fight together
For lasting peace and justice on earth

O Sons and Daughters of Africa
Flesh of the Sun and Flesh of the Sky
Let us make Africa the Tree of Life

Let us all unite and toil together
To give the best we have to Africa
The cradle of mankind and fount of culture
Our pride and hope at break of dawn.

O Sons and Daughters of Africa
Flesh of the Sun and Flesh of the Sky
Let us make Africa the Tree of Life

Click to listen to the AU Anthem

Write comment (0 Comments)

Die rasionaal agter xenofobie.

Wonder u nie oor hoekom xenofobiese voorvalle nie deurlopend op 'n gereelde basis geskied nie. Die buitelanders is darem al lankal in Suid Afrika en elke dag interaktief betrokke by Suid Afrikaners. Hoekom dan hierdie intense opflikkering van xenofobiese geweld?
Die antwoord daarvoor, is dat ons deel uitmaak van 'n groter prentjie, en deel daarvan is die Afrika Unie. Op een of ander manier moet die struktuur van die unie gesag kan openbaar en kan verkry. Verder is hul groot taak om eenheid te bewerkstellig, regoor die Afrika vasteland.

Die huidige regering het hulp verkry van baie lande in Afrika, wat hulp en bystand verleen het aan die ANC wat hul in staat gestel het om beheer oor te neem in Suid Afrika. Vir die bystand het die ANC onderneem om onder andere, die immigrasie maatrëels te verslap en ander toe te laat om te kan eet uit die vleispotte van Suid Afrika.

Die insypeling is deur die Afrika Unie georkestreer. Onthou om mag te kan verkry moet die Afrika Unie dit of deur geweld verkry, of deur eenheid. Die Woord van God sê vir ons dat unies, mag deur eenheid gaan verkry. Tien konings, en hul het een gesindheid, aan die einde van die dae.

Daar is 'n derde mag. 'n Mag wat in ons plaaslike swartmense se oor kom fluister dat hul klein wêreldjie om hul, bedreig word deur vreemdelinge. Wanneer dit plaasvind ervaar ons xenofobiese geweld. Dit stel Suid Afrika in die kollig regoor die wêreld, en bied die geleentheid aan Afrika lande om openlik Suid Afrika aan te spreek deurdat SA betigtig kan word oor die hulp wat aan SA verleen is. Daarom is dit vir die lande onaanvaarbaar dat buitelanders hier so hanteer word. Die Afrika Unie sê huidig, ons moet streef na eenheid en die ander lande in Afrika stem almal saam, dat ons in Afrika moet saamstaan en na eenheid strewe. Dit is die betoog wat nou deur die ander lande gelewer word, dat al die lande in Afrika, moet saamstaan.

Xenofobie gaan bydra dat Suid Afrika gedwing gaan word tot eenheid met die res van Afrika, en dit geld vir al die gewelddadige gebeure regoor die wêreld wat nou hoogety vier. Die tafel word gedek sodat eenheid verkry kan word deur die opstande wat wêreldwyd aan die orde van die dag is, as hefboom te gebruik.

Daar is unies wat eenheid deur onderhandelings gaan verkry, ander sal opstande, ontevredenheid en geweld moet gebruik om hul doelwit te bereik.

Write comment (0 Comments)

Dit is opmerklik dat daar ‘n groot dringendheid vanaf die Afrika Unie is om eenheid te bewerkstellig en te vestig.

Huidige gebeure vind plaas, soos aangedui in die droom van Nebukadneser, in die tyd van voete en klei en die tydperk van die tone sal waarskynlik binne die volgende agt jaar aanbreek. Daar is huidig tien verskuilde regerings waarvan slegs twee prominent is, soos aangedui in Openbaring 17:12.

Dit is so duidelik, hoekom is daar so ‘n beklemtoning om eenheid by die Afrika Unie. Hierdie maand Mei is Afrika maand met 25 Mei as veronderstelde Afrika nasionale openbare vakansie dag, wat nog net deur vyf lande van Afrika erken word. Dit sal binne ‘n jaar of twee as ‘n openbare vakansiedag deur al die lande in Afrika erken word. Al die amptelike geprekke rondom Afrika word oorheers deur die beklemtoning van eenheid wat daar in Afrika moet wees. Dit word ook so op verskeie TV kanale aangedui, prominent op die skerm. Dit moet so wees en gaan so wees, Afrika sal eenheid verkry, en al sal bereiking van eenheid se finale erkenning vanaf die Afrika Unie kom, dit sal gebeur. Dit is lankal vooruit gesê - Openbaring17:13 Hulle het EEN GESINDHEID !!!

Die laaste unie behoort in 2020 gevestig te wees. Sodra dit geskied is daar tien unies (Tone) met EEN GESINDHEID. Dit is om die draai, en dit is hoe naby die eindtyd is, of eerder die begin van ewige lewe, vir sommige.

Write comment (0 Comments)

Die wêreld is in ‘n maalkolk van druk, onsekerheid en vrees. Dit raak al hoe meer duidelik hoe kripties die Bybel geskryf is. Openbaring 17:12,13 is ‘n sprekende voorbeeld daarvan en hierdie verse omskryf presies wat huidig aan die gang is wêreldwyd.

Opn 17:12 En die tien horings wat jy gesien het, is tien konings wat nog geen koningskap ontvang het nie, maar hulle ontvang mag soos konings een uur lank saam met die dier. Openbaring 17:13 Hulle het een gesindheid en sal hulle krag en mag oorgee aan die dier.

Tien konings sonder koningskap, maw sonder mag, sal dit as ‘n hewige taak ervaar om een gesindheid te bewerkstellig sonder mag. Dit is huidig die stryd wat die Europese Unie en die Afrika Unie het om een gesindheid te bewerkstellig. Al die woelinge rondom Griekeland, sal net een uitslag bewerkstellig wat sal wees om die Europese Unie se mag te versterk en te begin vertoon.

Die woord van ons Vader bevestig dat daar tien konings sal wees wat hul koningskap sal oorgee. Die nabye toekoms sal die vir ons duidelik maak.

Write comment (0 Comments)