Hierdie motivering verskyn op hul webblad - http://www.getsnapscan.com/ “My bag is always full of things I need, and getting my purse out is always a hassle. Paying with my phone is just so much easier.” — TechCentral, 28 August 2013, en
“All that you need, is your phone. Outrageous? Not at all” — Rapport, 5 May 2013

Mense, as jou foon se battery pap raak, so net voor jy betaal, of jy kom by die winkel en jy het jou foon by die huis laat lê of waar ookal, hoe gaan diesulke probleme oorbrug word, om dit nog baie makliker vir ons te maak om te kan betaal?

Klink dit nie logies dat al die probleme heeltemaal oorbrug kan word, indien daar vir ‘n mens ‘n “chip” ingeplant word wat al die probleme van, vergeet, pap word, “hassle” ens uit die weg ruim nie.

Dit is iets om aan te dink. Verder is dit ook net logies dat net een spesifieke hand van elkeen gebruik sal word, want dit sal die plasing van ‘n “scanner” net soveel vergemaklik. Klik ASB hier om meer te lees oor die mikroskyfie

Kommentaar Aangedryf Deur CComment